quote
medical

Mediese fondse soos: Momentum Health, Bestmed, Discovery en Profmed.

Al hierdie Maatskappye voldoen aan die vereistes soos deur die Mediese fonds wet bepaal. Voorsiening vir mediese uitgawes is deel van die beplanning vir aftrede en mediese voorafbefondsing is nodig om die kliënt instaat te stel om voorsiening te maak vir mediese bydraes en ander kostes. Voornemende kliënte sal ingelig word oor die toepassing van laat aansluitingsfooie en wagperiodes van toepassing.

Gapingsdekking is beskikbaar by Total Risk Administrators en Sirago Underwriters.

Kontakbesonderhede

 Montagu

Joubert Straat 17, Montagu

Tel : 023 614 1074

Faks : 086 7200 069

johan@jmfs.co.za

daleen@jmfs.co.za

Worcester

Stalsstraat Straat 35, Worcester

Tel : 023 347 6302
Faks : 086 7200 069

vicki@jmfs.co.za

Kuruman

Bearestraat 44, Kuruman

Tel : 053 712 0534

Faks : 086 720 0069

lenie@jmfs.co.za

Skakels

Aanlyn navrae 0

Aanlyn versoeke 0

Aflaaibare vorms 0