quote

investment-planning
Beleggingsbeplanning is die proses waar bates belê word met inagneming van risiko, inflasie,belasting op opbrengs  en likiditeit van gekose bateklasse om uiteindelik ‘n gebalanseerde opbrengs oor gegewe periodes te verseker. Die belegger moet duidelik kan onderskei wat met bv. aandele, effekte, eiendom, skuldbriewe ens. bedoel word, wat die potensiële wins en verlies van elkeen is voordat sodanige belegging gemaak word.

Die hoofdoel van enige belegging is om die kapitaal te laat groei, goeie rente en dividende te betaal om sodoende welvaart te verseker.

Kontakbesonderhede

 Montagu

Joubert Straat 17, Montagu

Tel : 023 614 1074

Faks : 086 7200 069

johan@jmfs.co.za

daleen@jmfs.co.za

Worcester

Stalsstraat Straat 35, Worcester

Tel : 023 347 6302
Faks : 086 7200 069

vicki@jmfs.co.za

Kuruman

Bearestraat 44, Kuruman

Tel : 053 712 0534

Faks : 086 720 0069

lenie@jmfs.co.za

Skakels

Aanlyn navrae 0

Aanlyn versoeke 0

Aflaaibare vorms 0