quote

MomentumRMultiply is ‘n beloningsprogram wat elke kliënt die geleentheid gee om voordele en afslag te ontvang op lewensdekking premies, lewenstyl aankope, kleinhandel- aankope en fiksheid deur  gesonder te leef. Die bepaalde status bepaal die hoeveelheid afslag op onder andere vliegtuigkaartjies, gebruikergoedere en vele meer.  Deur meer aktief te wees kry lede op Momentum Health ‘n bedrag terug in jou “Health Saver” rekening.  Dit is beslis ‘n beloningsprogram wat waarde toevoeg.

pdfMultiply Inligting

Kontakbesonderhede

 Montagu

Joubert Straat 17, Montagu

Tel : 023 614 1074

Faks : 086 7200 069

johan@jmfs.co.za

daleen@jmfs.co.za

Worcester

Stalsstraat Straat 35, Worcester

Tel : 023 347 6302
Faks : 086 7200 069

vicki@jmfs.co.za

Kuruman

Bearestraat 44, Kuruman

Tel : 053 712 0534

Faks : 086 720 0069

lenie@jmfs.co.za

Skakels

Aanlyn navrae 0

Aanlyn versoeke 0

Aflaaibare vorms 0